20 Jesaja, die seun van Amos, het toe hierdie boodskap aan Hiskiʹa gestuur: “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Ek het jou gebed in verband met koning Sanʹherib van Assiʹrië+ gehoor.+
1Die visioen wat Jesaja,*+ die seun van Amos, in die tyd van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda,+ in verband met Juda en Jerusalem gesien het: