-
Hosea 11:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Hoe kan ek jou laat gaan, o Eʹfraim?+
Hoe kan ek jou oorlewer, o Israel?
Hoe kan ek jou soos Adma behandel?
Hoe kan ek jou soos Seboʹjim+ maak?
Ek het van gedagte verander,
en ek voel baie jammer vir julle.+
9 Ek sal nie aan my brandende woede uiting gee nie.
En ek sal nie in woede teen julle optree nie.
-