Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 55:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Skenk aandag en kom na my toe.+

      Luister, en julle sal bly lewe,

      en ek sal ’n ewige verbond met julle maak,+

      in ooreenstemming met die lojale liefde wat ek aan Dawid belowe het. Hierdie belofte is betroubaar.+

  • Jesaja 61:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Want ek, Jehovah, is lief vir geregtigheid.+

      Ek haat diefstal en onregverdigheid.+

      Ek sal hulle loon getrou vir hulle gee,

      en ek sal ’n ewige verbond met hulle maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel