Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 58:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Jehovah sal jou altyd lei

      en jou selfs in ’n dorre land versadig.+

      Hy sal jou nuwe krag gee,

      en jy sal word soos ’n tuin wat baie water kry,+

      soos ’n fontein wat nooit opdroog nie.

  • Jeremia 24:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Ek sal my oog op hulle hou sodat dit goed sal gaan met hulle, en ek sal hulle na hierdie land laat terugkeer.+ Ek sal hulle opbou, en ek sal nie afbreek nie. Ek sal hulle plant, en ek sal nie uitruk nie.+

  • Amos 9:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 ‘Ek sal hulle in hulle land plant,

      en hulle sal nie weer uitgeruk word

      uit hulle land wat ek aan hulle gegee het nie,’+ sê Jehovah julle God.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel