Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 50:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “In daardie dae en in daardie tyd,” sê Jehovah, “sal die Israeliete en die volk van Juda bymekaarkom.+ Hulle sal huil terwyl hulle loop,+ en saam sal hulle die leiding soek van Jehovah hulle God.+

  • Esegiël 37:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 moet jy vir hulle sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal die stok van Josef neem, wat in die hand van Eʹfraim is, en die stamme van Israel wat by hom is, en ek sal hulle by die stok van Juda voeg, en ek sal hulle een stok maak,+ en hulle sal een in my hand word.”’

  • Hosea 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En die volk van Juda en van Israel sal verenig word+ en sal vir hulle een hoof kies en hulle sal uit die land wegtrek, want die dag van Jisʹreël+ sal ’n groot dag wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel