12 Hulle sal kom en van vreugde uitroep op die hoogte van Sion+
en straal oor die goedheid van Jehovah,
oor die graan en die nuwe wyn+ en die olie
en oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+
Hulle sal word soos ’n tuin wat baie water kry,+
en hulle sal nooit weer swak word nie.”+