-
2 Kronieke 36:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 “Dít is wat koning Kores van Persië sê: ‘Jehovah, die God van die hemel, het al die koninkryke van die aarde aan my gegee,+ en hy het my die opdrag gegee om vir hom ’n huis in Jerusalem, wat in Juda is, te bou.+ Laat elkeen van julle wat deel van sy volk is, daarheen gaan, en mag Jehovah sy God met hom wees.’”+
-