Jesaja 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Daar sal ’n takkie+ groei uit die stomp van Isai,+en ’n spruit+ uit sy wortels sal vrug dra. Jesaja 11:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy sal die armes met geregtigheid* oordeel,en met regverdigheid sal hy teregwysing gee ten gunste van die nederiges van die aarde. Hy sal die aarde slaan met die oordeel* van sy mond+en die goddeloses doodmaak met die asem* van sy lippe.+ Jeremia 23:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ sal voortbring. En ’n koning sal regeer+ en insig toon en sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+ Hebreërs 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 U was lief vir regverdigheid en het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde gesalf,+ meer as u metgeselle.”+
4 Hy sal die armes met geregtigheid* oordeel,en met regverdigheid sal hy teregwysing gee ten gunste van die nederiges van die aarde. Hy sal die aarde slaan met die oordeel* van sy mond+en die goddeloses doodmaak met die asem* van sy lippe.+
5 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ sal voortbring. En ’n koning sal regeer+ en insig toon en sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+
9 U was lief vir regverdigheid en het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde gesalf,+ meer as u metgeselle.”+