Esegiël 20:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Op daardie dag het ek gesweer dat ek hulle uit Egipte sou uitlei na ’n land wat ek vir hulle uitgekies* het, ’n land wat oorloop van melk en heuning.+ Dit was die mooiste* van al die lande.
6 Op daardie dag het ek gesweer dat ek hulle uit Egipte sou uitlei na ’n land wat ek vir hulle uitgekies* het, ’n land wat oorloop van melk en heuning.+ Dit was die mooiste* van al die lande.