Jesaja 48:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Nee, jy het nie gehoor nie,+ jy het nie geweet nie,en in die verlede was jou ore toe. Want ek weet dat jy baie bedrieglik is,+en jy is van geboorte af ’n oortreder genoem.+ Hosea 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het Jehovah vir my gesê: “Gaan weer, gaan na die vrou wat ’n ander man se liefde ontvang en wat egbreuk pleeg+ en wees lief vir haar, net soos Jehovah die Israeliete liefhet+ terwyl hulle ander gode aanbid+ en lief is vir rosynekoeke.”* Hosea 5:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hulle was ontrou aan Jehovah,+want hulle het die pa geword van uitlandse kinders. Nou sal hulle en hulle eiendom* binne ’n maand verwoes word.*
8 Nee, jy het nie gehoor nie,+ jy het nie geweet nie,en in die verlede was jou ore toe. Want ek weet dat jy baie bedrieglik is,+en jy is van geboorte af ’n oortreder genoem.+
3 Toe het Jehovah vir my gesê: “Gaan weer, gaan na die vrou wat ’n ander man se liefde ontvang en wat egbreuk pleeg+ en wees lief vir haar, net soos Jehovah die Israeliete liefhet+ terwyl hulle ander gode aanbid+ en lief is vir rosynekoeke.”*
7 Hulle was ontrou aan Jehovah,+want hulle het die pa geword van uitlandse kinders. Nou sal hulle en hulle eiendom* binne ’n maand verwoes word.*