5 Hulle het gesê: ‘Keer asseblief terug, elkeen van julle van julle goddelose weë en julle goddelose dade.+ Dan sal julle lank woon in die land wat Jehovah lank gelede aan julle en julle voorvaders gegee het.
30 “‘Daarom sal ek elkeen van julle volgens sy dade oordeel,+ o huis van Israel,’ sê die Soewereine Heer Jehovah. ‘Hou op, ja, hou heeltemal op met julle verkeerde dade sodat hulle nie ’n struikelblok sal wees wat skuld oor julle bring nie.