-
Jeremia 7:5-7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Want as julle julle weë en julle optrede werklik verander, as julle regverdig oordeel in sake tussen ’n man en sy naaste,+ 6 as julle nie uitlanders, weeskinders* en weduwees onderdruk nie,+ as julle nie onskuldige mense in hierdie plek doodmaak nie,* en as julle nie agter ander gode aanloop tot julle eie nadeel nie,+ 7 dan sal ek julle toelaat om in hierdie plek te bly woon, in die land wat ek vir altyd* aan julle voorvaders gegee het.”’”
-