-
2 Konings 24:17-19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Die koning van Babilon het Mattanʹja, Jojaʹgin se oom,+ in sy plek koning gemaak en sy naam na Sedekiʹa+ verander.
18 Sedekiʹa was 21 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 11 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna. 19 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë, net soos Jojaʹkim gedoen het.+
-