31 Joʹahas+ was 23 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna.
33 Farao Nego+ het hom in Ribla,+ in die land Hamat, opgesluit sodat hy nie in Jerusalem kon regeer nie, en toe het hy die land ’n boete opgelê van 100 talente* silwer en ’n talent goud.+