-
Jeremia 40:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 En voordat Jeremia teruggedraai het, het Nebusaraʹdan gesê: “Gaan terug na Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ wat die koning van Babilon oor die stede van Juda aangestel het, en bly by hom onder die volk, of gaan net waar jy wil.”
Die hoof van die wagte het toe vir hom kos en ’n geskenk gegee en hom laat gaan.
-
-
Jeremia 41:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 het Isʹmael, die seun van Netanʹja, en die tien manne wat by hom was, opgestaan en Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, die seun van Safan, met die swaard doodgemaak. Hy het dus die een doodgemaak wat die koning van Babilon oor die land aangestel het.
-