21 Toe het koning Sedekiʹa beveel dat Jeremia in die Voorhof van die Wagte+ onder bewaking geplaas word, en daar is daagliks vir hom ’n ronde brood uit die straat van die bakkers gegee,+ totdat al die brood in die stad op was.+ En Jeremia het in die Voorhof van die Wagte gebly.