Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Koning Nebukadneʹsar van Babilon het Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ oor die mense aangestel wat hy in Juda agtergelaat het.+

  • Jeremia 39:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, Nebusasʹban, die Rabʹsaris,* Nerʹgal-Sareʹser, die Rabmag,* en al die belangrikste manne van die koning van Babilon het 14 Jeremia uit die Voorhof van die Wagte+ laat haal en hom in die sorg geplaas van Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ om na Gedalʹja se huis geneem te word. Hy het dus onder die volk gewoon.

  • Jeremia 41:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 het Isʹmael, die seun van Netanʹja, en die tien manne wat by hom was, opgestaan en Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, die seun van Safan, met die swaard doodgemaak. Hy het dus die een doodgemaak wat die koning van Babilon oor die land aangestel het.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel