-
Jeremia 42:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
42 Toe het al die hoofde van die leërmag en Johaʹnan,+ die seun van Kareʹag, Jesanʹja, die seun van Hosaʹja, en die hele volk, van die kleinste tot die grootste, nader gekom 2 en vir die profeet Jeremia gesê: “Hoor asseblief ons versoek, en bid vir ons tot Jehovah u God vir die hele groep mense wat oorgebly het, want soos u kan sien, het daar van die baie mense min oorgebly.+
-