32 Jeremia het toe ’n ander boekrol geneem en dit vir die sekretaris Barug,+ die seun van Neriʹa, gegee, en Jeremia het vir Barug gedikteer, en hy het al die woorde van die boekrol wat koning Jojaʹkim van Juda in die vuur verbrand het, daarin geskryf.+ En nog baie soortgelyke woorde is bygevoeg.