Jeremia 25:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 In die vierde jaar van Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadneʹsar,* die koning van Babilon, het Jeremia ’n boodskap ontvang oor die hele volk van Juda. Jeremia 36:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 In die vierde jaar van Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, het Jeremia die volgende boodskap van Jehovah ontvang:
25 In die vierde jaar van Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadneʹsar,* die koning van Babilon, het Jeremia ’n boodskap ontvang oor die hele volk van Juda.
36 In die vierde jaar van Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, het Jeremia die volgende boodskap van Jehovah ontvang: