Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 25:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want dít is wat Jehovah, die God van Israel, vir my gesê het: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en laat al die nasies na wie ek jou stuur, dit drink.

  • Jeremia 25:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Toe het ek gegaan na Farao die koning van Egipte, sy knegte, sy hoë amptenare en sy hele volk+

  • Esegiël 29:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Mensekind, draai jou gesig teen Farao, die koning van Egipte, en profeteer teen hom en teen die hele Egipte.+

  • Esegiël 32:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Mensekind, sing ’n treurlied oor Farao, die koning van Egipte, en sê vir hom:

      ‘Jy was soos ’n sterk jong leeu* van die nasies,

      maar jy is stilgemaak.

      Jy was soos ’n seemonster+ wat in jou riviere te kere gaan,

      wat die waters modderig maak met jou pote en die* riviere laat vuil word.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel