-
Jeremia 43:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Johaʹnan, die seun van Kareʹag, en al die hoofde van die leërmag en die hele volk het dus nie Jehovah se bevel gehoorsaam om in die land van Juda te bly nie.
-