Jesaja 15:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 My hart roep uit oor Moab. Sy vlugtelinge het tot by Soar+ en Egʹlat-Selisiʹa+ gevlug. Hulle huil terwyl hulle teen die opdraand van Luhit opgaan. Op die pad na Horonaʹim treur hulle oor die ramp.+ Jeremia 48:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 “‘Daar is ’n geskree van Hesbon+ tot by Eleaʹle.+ Hulle stem word gehoor tot by Jahas,+van Soar tot by Horonaʹim,+ tot by Egʹlat-Selisiʹa. Selfs die water van Nimrim sal leegloop.+
5 My hart roep uit oor Moab. Sy vlugtelinge het tot by Soar+ en Egʹlat-Selisiʹa+ gevlug. Hulle huil terwyl hulle teen die opdraand van Luhit opgaan. Op die pad na Horonaʹim treur hulle oor die ramp.+
34 “‘Daar is ’n geskree van Hesbon+ tot by Eleaʹle.+ Hulle stem word gehoor tot by Jahas,+van Soar tot by Horonaʹim,+ tot by Egʹlat-Selisiʹa. Selfs die water van Nimrim sal leegloop.+