15 Want dít is wat Jehovah, die God van Israel, vir my gesê het: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en laat al die nasies na wie ek jou stuur, dit drink. 16 En hulle sal drink en slinger en soos mal mense optree as gevolg van die swaard wat ek onder hulle instuur.”+