-
2 Konings 3:24, 25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Toe hulle in die kamp van Israel kom, het die Israeliete die Moabiete aangeval, wat voor hulle gevlug het.+ Die Israeliete het tot in Moab gegaan en die Moabiete doodgemaak so ver as wat hulle gegaan het. 25 Hulle het die stede afgebreek, en elke man het ’n klip op elke goeie stuk grond gegooi en dit sodoende met klippe toegegooi. Hulle het elke waterfontein toegestop+ en hulle het elke goeie boom afgekap.+ Uiteindelik het net die klipmure van Kir-Hareʹset+ bly staan, en die soldate wat met slingervelle gewapen was, het die stad omsingel en dit aangeval.
-