2 Hulle prys Moab nie meer nie.
In Hesbon+ het hulle haar ondergang beplan:
‘Kom, laat ons ’n einde maak aan haar as ’n nasie.’
O Madmen, jy moet ook stilbly,
want die swaard agtervolg jou.
3 Daar is die geluid van ’n geskree uit Horonaʹim,+
van vernietiging en ’n groot ineenstorting.