-
Numeri 21:26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Want Hesbon was die stad van Sihon, die koning van die Amoriete, wat teen die koning van Moab geveg het en sy hele land tot by die Arnon van hom weggeneem het.
-
-
Numeri 21:28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Want ’n vuur het uit Hesbon uitgegaan, ’n vlam uit die stad van Sihon.
Dit het Ar van Moab verteer, die meesters van die hoogtes van die Arnon.
-