Amos 1:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Dít is wat Jehovah sê: ‘“Weens drie opstandige dade van die Ammoniete,+ en weens vier, sal ek nie my besluit verander nie,want hulle het die swanger vrouens van Giʹlead oopgesny om hulle eie gebied uit te brei.+
13 Dít is wat Jehovah sê: ‘“Weens drie opstandige dade van die Ammoniete,+ en weens vier, sal ek nie my besluit verander nie,want hulle het die swanger vrouens van Giʹlead oopgesny om hulle eie gebied uit te brei.+