Jeremia 51:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Skielik het Babilon geval en is sy gebreek.+ Huil oor haar!+ Gaan haal balsem vir haar pyn. Miskien kan sy genees word.” Openbaring 14:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 ’n Ander engel, ’n tweede, het gevolg en gesê: “Sy het geval! Babilon die Grote+ het geval,+ sy wat al die nasies van die wyn van die passie* van haar seksuele onsedelikheid*+ laat drink het!”
8 Skielik het Babilon geval en is sy gebreek.+ Huil oor haar!+ Gaan haal balsem vir haar pyn. Miskien kan sy genees word.”
8 ’n Ander engel, ’n tweede, het gevolg en gesê: “Sy het geval! Babilon die Grote+ het geval,+ sy wat al die nasies van die wyn van die passie* van haar seksuele onsedelikheid*+ laat drink het!”