Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Hy sal ’n banier* vir die nasies oprig en dié van Israel wat verstrooi is, versamel.+ En hy sal dié van Juda wat verstrooi is, uit die uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+

  • Jeremia 3:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “In daardie dae sal hulle saam loop, die huis van Juda langs die huis van Israel,+ en hulle sal saam uit die land van die noorde kom na die land wat ek as ’n erfdeel aan julle voorvaders gegee het.+

  • Hosea 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En die volk van Juda en van Israel sal verenig word+ en sal vir hulle een hoof kies en hulle sal uit die land wegtrek, want die dag van Jisʹreël+ sal ’n groot dag wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel