Jesaja 13:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hulle boë sal jong manne verpletter.+ Hulle sal nie jammer voel vir babasof genade toon aan kinders nie. Jeremia 51:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Maak die pyle skerp,+ en neem die ronde skilde.* Jehovah het die gees van die konings van die Mede opgewek+omdat hy Babilon wil vernietig. Want dit is die wraak van Jehovah, die wraak vir sy tempel.
18 Hulle boë sal jong manne verpletter.+ Hulle sal nie jammer voel vir babasof genade toon aan kinders nie.
11 “Maak die pyle skerp,+ en neem die ronde skilde.* Jehovah het die gees van die konings van die Mede opgewek+omdat hy Babilon wil vernietig. Want dit is die wraak van Jehovah, die wraak vir sy tempel.