35 ‘Mag die geweld wat aan my en my liggaam gedoen is, oor Babilon kom!’ sê die inwoner van Sion.+
‘En mag my bloed oor die inwoners van Galdeʹa kom!’ sê Jerusalem.”
36 Daarom sê Jehovah:
“Ek verdedig jou regsaak,+
en ek sal vir jou wraak neem.+
Ek sal haar see opdroog, en ek sal haar putte sonder water laat.+