Jesaja 13:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Soos ’n wildsbok wat gejag word en soos skape met niemand om hulle bymekaar te maak nie,sal elkeen na sy eie volk teruggaan. Elkeen sal na sy eie land vlug.+ Jeremia 51:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Ons het Babilon probeer genees, maar sy kon nie genees word nie. Verlaat haar en laat ons gaan, elkeen na sy eie land.+ Want haar oordeel het tot aan die hemel gereik. Dit is so hoog soos die wolke.+
14 Soos ’n wildsbok wat gejag word en soos skape met niemand om hulle bymekaar te maak nie,sal elkeen na sy eie volk teruggaan. Elkeen sal na sy eie land vlug.+
9 “Ons het Babilon probeer genees, maar sy kon nie genees word nie. Verlaat haar en laat ons gaan, elkeen na sy eie land.+ Want haar oordeel het tot aan die hemel gereik. Dit is so hoog soos die wolke.+