Jeremia 23:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 “Dit sal sleg gaan met die herders wat die skape van my weiveld vernietig en verstrooi!” sê Jehovah.+ Jeremia 50:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 My volk het ’n kudde verlore skape geword.+ Hulle herders het hulle laat afdwaal.+ Hulle het hulle na die berge weggelei en hulle oor die berge en oor die heuwels laat rondswerf. Hulle het hulle rusplek vergeet. Esegiël 34:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hulle is dus verstrooi omdat daar geen herder was nie.+ Hulle is verstrooi en het kos geword vir al die wilde diere van die veld.
23 “Dit sal sleg gaan met die herders wat die skape van my weiveld vernietig en verstrooi!” sê Jehovah.+
6 My volk het ’n kudde verlore skape geword.+ Hulle herders het hulle laat afdwaal.+ Hulle het hulle na die berge weggelei en hulle oor die berge en oor die heuwels laat rondswerf. Hulle het hulle rusplek vergeet.
5 Hulle is dus verstrooi omdat daar geen herder was nie.+ Hulle is verstrooi en het kos geword vir al die wilde diere van die veld.