2 Konings 17:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+ Jesaja 8:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 daarom sal Jehovah die magtige watermassasvan die Rivier* teen hulle bring,die koning van Assiʹrië+ en al sy heerlikheid. Hy sal oor al sy stroombeddings spoelen al sy oewers oorstroom
6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
7 daarom sal Jehovah die magtige watermassasvan die Rivier* teen hulle bring,die koning van Assiʹrië+ en al sy heerlikheid. Hy sal oor al sy stroombeddings spoelen al sy oewers oorstroom