Psalm 137:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 O dogter van Babilon, wat binnekort vernietig sal word,+gelukkig sal die een wees wat jou terugbetaalvir wat jy aan ons gedoen het.+ Jeremia 51:56 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 56 Want die vernietiger sal oor Babilon kom.+ Haar vegters sal gevange geneem word,+en hulle boog sal stukkend geslaan word,want Jehovah is ’n God van straf.+ Hy sal beslis terugbetaal.+
8 O dogter van Babilon, wat binnekort vernietig sal word,+gelukkig sal die een wees wat jou terugbetaalvir wat jy aan ons gedoen het.+
56 Want die vernietiger sal oor Babilon kom.+ Haar vegters sal gevange geneem word,+en hulle boog sal stukkend geslaan word,want Jehovah is ’n God van straf.+ Hy sal beslis terugbetaal.+