Jeremia 50:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Vlug uit Babilon uit,gaan uit die land van die Galdeërs uit,+en wees soos die diere wat voor die kudde loop en wat hulle lei. Sagaria 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Kom, Sion! Vlug, jy wat by die dogter van Babilon woon.+ Openbaring 18:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie en as julle nie deel van haar plae wil ontvang nie.+
8 “Vlug uit Babilon uit,gaan uit die land van die Galdeërs uit,+en wees soos die diere wat voor die kudde loop en wat hulle lei.
4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie en as julle nie deel van haar plae wil ontvang nie.+