Jesaja 48:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Luister, o huis van Jakob,julle wat julleself Israel noem+en wat uit die waters van Juda voortgekom het,*julle wat by die naam van Jehovah sweer+en wat die God van Israel aanroep,maar nie in opregtheid en regverdigheid nie.+
48 Luister, o huis van Jakob,julle wat julleself Israel noem+en wat uit die waters van Juda voortgekom het,*julle wat by die naam van Jehovah sweer+en wat die God van Israel aanroep,maar nie in opregtheid en regverdigheid nie.+