Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 ’n Oordeelsboodskap teen Babilon+ wat Jesaja,+ die seun van Amos, in ’n visioen ontvang het:

  • Jesaja 13:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Sy sal nooit bewoon word nie,

      en sy sal tot in alle geslagte nooit weer ’n woonplek wees nie.+

      Geen Arabier sal sy tent daar opslaan nie,

      en geen herders sal hulle kuddes daar laat rus nie.

  • Jeremia 50:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 Daarom sal die woestyndiere saam met die huilende diere bly,

      en die volstruise sal in haar bly.+

      Sy sal nooit weer bewoon word nie,

      en sy sal in alle geslagte nie ’n woonplek wees nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan