Deuteronomium 32:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Die wraak is myne, en die straf,+op die vasgestelde tyd wanneer hulle voet gly.+Want die dag van hulle ongeluk is naby,en wat op hulle wag, sal gou kom.’ Psalm 94:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 94 O God van wraak, Jehovah,+o God van wraak, openbaar u heerlikheid! Jesaja 34:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Want Jehovah het ’n dag van wraak,+’n jaar van straf vir alles wat aan Sion gedoen is.+ Jeremia 50:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Roep boogskutters teen Babilon,almal wat die boog span.*+ Slaan rondom haar kamp op. Laat niemand ontsnap nie. Betaal haar terug vir haar dade.+ Doen aan haar net soos sy gedoen het.+ Want sy het hoogmoedig teen Jehovah opgetree,teen die Heilige van Israel.+ Openbaring 18:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want haar sondes het so hoog soos die hemel opgehoop,+ en God het haar dade van ongeregtigheid* onthou.+
35 Die wraak is myne, en die straf,+op die vasgestelde tyd wanneer hulle voet gly.+Want die dag van hulle ongeluk is naby,en wat op hulle wag, sal gou kom.’
29 Roep boogskutters teen Babilon,almal wat die boog span.*+ Slaan rondom haar kamp op. Laat niemand ontsnap nie. Betaal haar terug vir haar dade.+ Doen aan haar net soos sy gedoen het.+ Want sy het hoogmoedig teen Jehovah opgetree,teen die Heilige van Israel.+
5 Want haar sondes het so hoog soos die hemel opgehoop,+ en God het haar dade van ongeregtigheid* onthou.+