-
Jesaja 42:24, 25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Wie het Jakob oorgegee aan rowers,
en Israel aan plunderaars?
Is dit nie Jehovah, die Een teen wie ons gesondig het nie?
25 Daarom het Hy woedend geword vir hulle
en aangehou om hulle te straf met oorlogsgeweld.+
Dit het alles verteer wat om hulle was, maar hulle het geen aandag geskenk nie.+
Dit het teen hulle opgevlam, maar hulle het hulle nie daaraan gesteur nie.+
-