Jesaja 59:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Soos blindes loop ons voel-voel al langs die muur. Ons steek ons hande uit soos dié wat nie oë het nie.+ Ons struikel in die middel van die dag asof dit nag is. Onder die sterkes is ons net soos die dooies.
10 Soos blindes loop ons voel-voel al langs die muur. Ons steek ons hande uit soos dié wat nie oë het nie.+ Ons struikel in die middel van die dag asof dit nag is. Onder die sterkes is ons net soos die dooies.