Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 En hy het gesê: “Gaan sê vir hierdie volk:

      ‘Julle sal keer op keer hoor,

      maar julle sal nie verstaan nie.

      Julle sal keer op keer sien,

      maar julle sal geen kennis verkry nie.’+

  • Esegiël 12:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Mensekind, jy woon in ’n opstandige huis. Hulle het oë om te sien, maar hulle sien nie, en ore om te hoor, maar hulle hoor nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.+

  • Matteus 13:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Daarom praat ek deur middel van illustrasies met hulle, want hulle kyk, maar hulle kyk verniet, en hulle hoor, maar hulle hoor verniet, en hulle verstaan ook nie die betekenis daarvan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel