Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:52
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 Hulle sal julle in al julle stede* regdeur julle land aanval en julle daarin toesluit totdat julle hoë en versterkte mure waarop julle vertrou, val. Ja, hulle sal julle beslis beleër in al julle stede regdeur julle land wat Jehovah julle God aan julle gegee het.+

  • Jeremia 34:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “‘Ek sal die bevel gee,’ sê Jehovah, ‘en ek sal hulle na hierdie stad terugbring, en hulle sal daarteen veg en dit inneem en dit met vuur verbrand.+ Ek sal die stede van Juda ’n verwoeste plek maak, sonder ’n enkele inwoner.’”+

  • Jeremia 44:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Daarom is my groot woede uitgestort en het dit in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem gebrand, en hulle is verwoes en het ’n verlate plek geword, soos vandag die geval is.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel