Levitikus 26:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 “‘Gedurende daardie tyd sal die land sy sabbatte afbetaal, al die dae dat dit verlate is, terwyl julle in die land van julle vyande is. Dan sal die land rus,* aangesien dit sy sabbatte moet terugbetaal.+ Jeremia 9:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse,+en ek sal die stede van Juda verlate maak, sonder ’n enkele inwoner.+
34 “‘Gedurende daardie tyd sal die land sy sabbatte afbetaal, al die dae dat dit verlate is, terwyl julle in die land van julle vyande is. Dan sal die land rus,* aangesien dit sy sabbatte moet terugbetaal.+
11 Ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse,+en ek sal die stede van Juda verlate maak, sonder ’n enkele inwoner.+