2 Konings 21:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma se naam was Hefsiʹba. 2 Konings 21:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy het ook altare gebou in die huis van Jehovah,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+ 2 Kronieke 33:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+ 2 Kronieke 33:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy het ook altare gebou in die huis van Jehovah,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal my naam vir ewig wees.”+ Jeremia 23:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Die profeet sowel as die priester het onrein* geword.+ Selfs in my eie huis het ek hulle goddeloosheid gevind,”+ sê Jehovah. Jeremia 32:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 En hulle het hulle walglike afgode in die huis gesit wat my naam dra, om dit onrein te maak.+
21 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma se naam was Hefsiʹba.
4 Hy het ook altare gebou in die huis van Jehovah,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+
4 Hy het ook altare gebou in die huis van Jehovah,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal my naam vir ewig wees.”+
11 “Die profeet sowel as die priester het onrein* geword.+ Selfs in my eie huis het ek hulle goddeloosheid gevind,”+ sê Jehovah.