Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Josua het toe gesê: “So sal julle weet dat ’n lewende God onder julle is,+ en dat hy die Kanaäniete, die Hetiete, die Hewiete, die Perissiete, die Girgasiete, die Amoriete en die Jebusiete vir seker voor julle sal verdryf.+

  • Daniël 6:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Ek beveel dat die mense in elke gebied van my koninkryk moet bewe van vrees voor die God van Daniël.+ Want hy is die lewende God wat vir ewig bestaan. Sy koninkryk sal nooit vernietig word nie, en sy heerskappy* duur vir ewig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel