Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 7:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar julle het al hierdie dinge bly doen,’ sê Jehovah, ‘en hoewel ek keer op keer* met julle gepraat het, het julle nie geluister nie.+ Ek het julle bly roep, maar julle het nie geantwoord nie.+

  • Jeremia 25:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En Jehovah het keer op keer* al sy knegte, die profete, na julle toe gestuur, maar julle het nie geluister of aandag geskenk nie.+

  • Jeremia 35:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 En ek het al my knegte, die profete, na julle toe bly stuur. Ek het hulle keer op keer gestuur*+ en gesê: ‘Keer asseblief terug van julle goddelose weë,+ elkeen van julle, en doen wat reg is! Moenie agter ander gode aanloop en hulle dien nie. Dan sal julle bly woon in die land wat ek aan julle en aan julle voorvaders gegee het.’+ Maar julle het nie aandag geskenk of na my geluister nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel