Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou asseblief hoe ek u getrou en met my hele hart gedien het, en ek het gedoen wat goed is in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.

  • Psalm 17:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 U het my hart ondersoek, u het my in die nag ondersoek,+

      u het my gesuiwer.+

      U sal vind dat ek geen slegte planne beraam het nie,

      en my mond het nie oortree nie.

  • Jeremia 11:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Maar Jehovah van die leërmagte oordeel met regverdigheid.

      Hy ondersoek die diepste gedagtes* en die hart.+

      Laat my sien hoe u op hulle wraak neem,

      want ek het my regsaak aan u toevertrou.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel