Josua 7:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Wanneer die Kanaäniete en al die inwoners van die land hiervan hoor, sal hulle ons omsingel en ons naam van die aarde af uitwis, en wat sal u omtrent u groot naam doen?”+ Psalm 25:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ter wille van u naam, o Jehovah,+vergewe tog my oortreding, al is dit groot. Psalm 115:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 115 Ons verdien niks, o Jehovah, ons verdien niks,*maar u naam verdien om verheerlik te word+as gevolg van u lojale liefde en u getrouheid.+ 2 Hoekom moet die nasies vra: “Waar is hulle God?”+
9 Wanneer die Kanaäniete en al die inwoners van die land hiervan hoor, sal hulle ons omsingel en ons naam van die aarde af uitwis, en wat sal u omtrent u groot naam doen?”+
115 Ons verdien niks, o Jehovah, ons verdien niks,*maar u naam verdien om verheerlik te word+as gevolg van u lojale liefde en u getrouheid.+ 2 Hoekom moet die nasies vra: “Waar is hulle God?”+